Luna Paige se vyfde album sien volgende maand die lig.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
Twee Halfronde
Dié tweelingsusters se professionele paaie kruis uiteindelik weer in ’n musikale hereniging en samevloei van Europese en Afrika-klanke – vanuit twee halfronde.
#Woordfees Laurinda Hofmeyr – ʼn Perd van ʼn ander kleur
Na ʼn paar jaar van gedeelde verhoë, is Laurinda Hofmeyr weer te sien in haar eie produksie, met haar eie orkes.
2014 Fiëstas-tyd!
Dis weer tyd vir die kykNET Fiëstas 2014 en hierdie jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.
Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak
Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.
Schalk Joubert – Die wêreld is my woning
Schalk Joubert, bekroonde baskitaarspeler, verskil met alle respek van Totius wat destyds gesê het: “Die wêreld is ons woning nie.” Word weggevoer deur onontdekte musiek en ’n verskeidenheid musiekstyle van oral oor die wêreld. Met: Schalk Joubert (sang en baskitaar), Melissa van der Spuy (klavier), Hugo Radyn (tromme) en Heather Roth (saxofoon en fluit). Slegs …
Riders from the Storm
Ses van Suid-Afrika se beste kitaarspelers en musieklegendes op een verhoog.
Breyten Breytenbach oor katalekte
Breyten Breytenbach gesels op 18 Maart, 18:30 vir 19:00, met die letterkundige Louise Viljoen, oor sy nuutste bundel, katalekte.
Stokoud en Splinternuut
David Kramer se Stokoud en Splinternuut is die viering van ‘n leeftyd van liedjieskryf.
Blondes and Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca in Argentinië.
