Laurinda Hofmeyr – ʼn Perd van ʼn ander kleur
Roekeloos
9 Maart
Roekeloos
9 Maart
Na ʼn paar jaar van gedeelde verhoë, is Laurinda Hofmeyr weer te sien in haar eie produksie, met haar eie orkes.
Hierdie produksie is vir almal wat wil meemaak hoe ʼn handvol topmusikante Laurinda se musiek weer kan laat rooi sien … Altyd met ʼn knik na die groot digters wat die bloed in haar are laat bruis.
Met: Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert, Mabet van Wyk en David Klassen
9 Maart 14:30 | Eikestadnuus Klank-kamer: Boektent, Stellenbosch | 60 minute | R100
