Schalk Joubert – Die wêreld is my woning

Schalk Joubert, bekroonde baskitaarspeler, verskil met alle respek van Totius wat destyds gesê het: “Die wêreld is ons woning nie.”

Word weggevoer deur onontdekte musiek en ’n verskeidenheid musiekstyle van oral oor die wêreld.

Met: Schalk Joubert (sang en baskitaar), Melissa van der Spuy (klavier), Hugo Radyn (tromme) en Heather Roth (saxofoon en fluit).

Slegs een vertoning!

* Première *

Aardklop 2103

Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: Klipdrift @ Roots, Potchefstroom
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R100
25 Sept. – 12:00

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply