David Kramer se Stokoud en Splinternuut is die viering van ‘n leeftyd van liedjieskryf.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
Onherroeplik
Enigmatiese digter, skilder, sanger en kitaarspeler Gert Vlok Nel het 15 jaar gelede sy verskyning op die Suid-Afrikaanse musiektoneel gemaak met ‘n debuut digbundel, opgevolg deur ‘n debuut album.
Labirint
Albert Olivier was ’n suksesvolle sakeman totdat een woord sy hele wêreld omvergooi …
Storielied
Storielied is ‘n moet vir musiekliefhebbers en boekwurms!
2 Blondes 2 Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid gedurende die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië.
GPS vir die lewe
Koos Kombuis glo onwrikbaar in sy GPS, vestig sy hoop op die eenvoud van ‘n donkie en verklaar sy liefde vir ‘n vet vrou.
Libertas Koor: My Storie My Lied / My Story My Song
In My Storie, My Lied word grepe uit drie uiteenlopende leefwêrelde binne die groter Suid-Afrikaanse konteks deur middel van musiek en teks uitgebeeld.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Die engel op die dak
‘n Geskiedkundige oomblik wat jy gewoon nie mag misloop nie!
Verse in my vingers
In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
