Afrika my verlange / Afrique mon désir is `n 90minute multi-media, wêreldmusiek-produksie met David Kramer as regisseur, en met musikante Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert en die Afrique mon désir Ensemble.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
Wilma Stockenström gehuldig
Haar aangrypende verse lewer bewys van ’n ruimheid van intellek, gees en emosie.
Vier Seisoene in Noordhoek
As jy wonder waar is Noordhoek; kruip skuins agter Tafelberg weg met ’n lang wit strand. Algemene tydverdrywe sluit in; stap op die strand, perdry op die strand en ’n joint rook op die strand.
Rok en rol
Rok en rol is ’n musiekproduksie wat die rol van vrouwees in die wêreld van rock & roll beskryf en vereer.
Landskap
Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met woorde.
Konnexi
Vier stories oor vier mense, wat op een of ander wyse afgesluit of afgesonder voel van ander en by tye ook, van hulself.
Vivaldi se Vier Seisoene
Die meeste mense is bekend met die bekende klanke van Antonio Vivaldi se Vier Seisoene. Maar wat as al vier concerto’s uitgevoer word deur ’n viool, trekklavier en baskitaar?
#kknk Anton Goosen & vrinne
Dankie aan Anton Goosen: Een van ons land se grootste liedjieskrywers en ikone het vanjaar 70 jaar oud geword.
#Woordfees Anton Goosen – Die liedjieboer
Vra vir enige jong Afrikaanse liedjieskrywer watter kunstenaars ’n invloed was en een naam gaan beslis opduik: Anton Goosen – die onmiskenbare vader van Afrikaanse rock.
#Woordfees Amanda loop die pad nou 60 jaar
Amanda Strydom het op 23 Julie 1956 in Port Elizabeth die wêreld betree, die pad gevat en sedertdien plaaslik en internasionaal haar merk gemaak.
