Vier stories oor vier mense, wat op een of ander wyse afgesluit of afgesonder voel van ander en by tye ook, van hulself.
Sleutelwoord Argiewe:Charles Badenhorst
What abou’ de lô?
What abou’ de lô? is ’n kortfilm deur Charles Badenhorst, geïnspireer deur die gedig van Adam Small.
