Albert FrostDie Albert Frost Trio bestaan uit Albert Frost, Schalk Joubert en Kevin Gibson. Indien blues en rock jou ding is, het jy hulle waarskynlik teëgekom op ’n plaaslike verhoog.
9 Mei het Kapenaars die geleentheid om die trio by Die Boer te sien. Kaartjies kos R120. Bespreek by 021 979 1911.