Pastiche

’n Aand van “jazz standards” en oorspronklike musiek met Pastiche by Die Boer in Durbanville.

Pastiche bestaan uit:
Muldene Holloway (sang)
Jeanne-Lu Bruwer (fluit)
Zanelle Kroukamp (trompet)
Claudia Habenicht (klarinet)
Merveille van Eck (kitaar)
Anthony Costandius (klavier)
Frans Bresler Slabber (basviool)
Gemayel Kroukamp (dromme)

10 Mei om 20h30
Kaartjies kos R100.
Bespreek by 021 979 1911.

Pastiche
Pastiche

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar