Fiëstas gaan die sterre laat skitter

Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.

Vryfees 2012 Telbord

Ons teiken nou die #Vryfees in Bloemfontein om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor vanjaar se produksies en kunstenaars.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.

25 Vroue

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za Frank Opperman is terug met sy skreeusnaakse eenhond comedy show oor die huwelik getiteld 25 Vroue. In Januarie moes Die Blou Hond honderde gretige honde wegwys en was al vier shows oorstampvol. Hier is weer ´n kans. Dit beloof om selfs die suurste hond te laat lag. Beter […]

KKNK 2008 Program

Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.