Die Maroelafees word van 1 – 4 Mei vanjaar by Oppidam in Hartbeespoort gehou.
Sleutelwoord Argiewe:Frank Opperman
25 Vroue
Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za Frank Opperman is terug met sy skreeusnaakse eenhond comedy show oor die huwelik getiteld 25 Vroue. In Januarie moes Die Blou Hond honderde gretige honde wegwys en was al vier shows oorstampvol. Hier is weer ´n kans. Dit beloof om selfs die suurste hond te laat lag. Beter …
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Wyk 14
In Wyk 14 vertolk Frank Opperman weer die rol van Pottie Potgieter, die werklose, Afrikaanse man, wat sy storie in die bekroonde en gewilde eenmanstuk Die uwe, Pottie Potgieter vertel het.
Die uwe … Pottie Potgieter
Die komiese dog roerende verhaal oor die wel en wee van Pottie Potgieter, ‘n middeljarige man wat sy werk as boekhouer by Theron, Visser en Dlamini verloor na twintig jaar se diens.
