In Wyk 14 vertolk Frank Opperman weer die rol van Pottie Potgieter, die werklose, Afrikaanse man, wat sy storie in die bekroonde en gewilde eenmanstuk Die uwe, Pottie Potgieter vertel het.