Vrydag 12 Februarie 2016 is die kans van ’n leeftyd wanneer die Woordfees meer as 1 000 kaartjies vir verskillende vertonings by vanjaar se fees teen slegs R30 verkoop!
Sleutelwoord Argiewe:Saartjie Botha
#Woordfees In ongenade
’n Verwerking van Nobelpryswenner J.M. Coetzee se Booker-prys-meesterstuk, Disgrace.
#Woordfees Lien Botha Wonderboom
Lien Botha is ’n kunstenaar-fotograaf wat bekend is om haar talle nasionale en internasionale tentoonstellings.
Nasionale rondte van Sanlam WOW Spelkompetisie
Met 108 skole en 300 leerders van reg oor Suid-Afrika, beloof die finale ronde van die Sanlam WOW Spelkomptisie groot opwinding – en erge senuwees vir die ma’s en pa’s wat die dag gaan bywoon.
Die Seemeeu, klassieke Tsjechof in Afrikaans
Dié klassieke verhaal van onbeantwoorde liefde, soeke na sukses, aftakeling en vervulling het vol sale by Aardklop, die KKNK en Woordfees op hul voete gehad.
Aardklop 2015 wenners aangekondig
Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees – die klassieke Moeder Moed en haar kinders en die eietydse Son. Maan. Sterre.
#Aardklop Jani
Jani Allen – ’n liefling vir sommige en uitgesproke teenoor almal, ’n intelligente kommentator en taal-virtuoos.
#VSKunstefees Die wagkamer
Ná die sukses van die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer? is Bertie en Alfrieda Botha terug, in Die Wagkamer, geskryf deur Saartjie Botha.
#Woordfees Son. Maan. Sterre
Liefde. ‘n Vrou soek daarna. ‘n Man probeer dit vermy. Nog iemand weet nie wat dit is nie.
#Aardklop Die Seemeeu
’n Sterbelaaide rolverdeling in ’n nuwe verwerking van Anton Tsjechof se klassieke meesterstuk.
