Wat kan dan nou gesê word oor die man wat ´n lisensie het om dood te maak?
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
Wing Commander
Die fliek is gegrond op die geslaagde rekenaar-speletjie en speel af in die jaar 2654 tydens ´n bloedige oorlog tussen mense en die bose ruimte-ras Kilrathi.
Jesus’ Son
Jesus’ Son is die nuuste film op die rak oor junkies.
Wild Wild West
Welkom in die Wilde Weste, waar innuendo’s en komedie jou voorland is.
The Virgin Suicides
Sofia Coppola maak haar debuut as regisseur met The Virgin Suicides.
The Blair Witch Project
Moet geen artikels lees oor of voorprente kyk van The Blair Witch Project nie, gaan kyk dit net.
Wrongfully Accused
Verskeie gewilde rolprente en rolprenthelde sal hulleself beslis nie meer ernstig kan opneem nadat Leslie Nielsen en sy travante hulle beetgekry het nie.
You’ve Got Mail
Miskien is daardie persoon by wie jy vandag in die straat verby geloop het, die groot liefde in jou lewe! In die era van e-pos is liefde anders, soos die span van Sleepless in Seattle ontdek wanneer hulle weer saamspan vir You’ve Got Mail. In You’ve Got Mail span regisseur Nora Ephron saam met Tom …
What dreams may come
Van Robin Williams verwag mens buitengewone rolprente, en is geen uitsondering nie.
