Moet geen artikels lees oor of voorprente kyk van The Blair Witch Project nie, gaan kyk dit net. Daniel Myrick en Eduardo Sanchez het in die geval iets geskep wat dalk net die beste bangmaakfliek van alle tye kan wees.

Lewer kommentaar