Sommige mense versamel seëls vir ´n stokperdjie, ander verkies handtekeninge. Nie Jim Tipton nie. Jim het ´n heel indrukwekkende databasis van bekende grafte.