Alweer my “gunsteling” akteur, Tom Cruise. Die ergste is dat ek geen ander uitweg het as om die film te prys waarin hy speel nie.
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
Me, Myself & Irene
Uit Peter en Bobby Farrelly se fabriek kom Me, Myself, & Irene.
What lies beneath
Wat lê onder? Wel nie veel nie!
Space Cowboys
Clint Eastwood en sy jonger (dit beteken onder 70) maatjies bring vir ons ´n goeie ou fliek, soos net Eastwood dit kan doen.
Dr T and the Women
Richard Gere speel die naamrol van dr Sullivan Travis, bekend as Dr T, ´n ginekoloog in ´n buiteklub by Dallas.
Love’s Labour’s Lost
Kenneth Branagh was nog altyd ´n briljante eksponent van Shakespeare.
The Passion of Christ
The Passion of Christ teer skaamteloos op ons emosies en is niks meer as ´n stuk fundamentalistiese propaganda nie.
The Replacements
The Replacements is simpel.
The Nutty Professor II: The Klumps
Groter is nie altyd beter nie. Dit is ´n les wat die regiseur van The Nutty Professor II: The Klumps, Peter Segal, nog moet leer.
Highlander IV
“We are the seeds of legend” sê Christopher Lambert, so asof ons nie kan lees wat voor ons op die skerm verskyn nie.
