Michel Hazanavicius moes beslis vas van oortuiging gewees het om nou ‘n hoofstroom projek aan te pak sonder klank of kleur.
Sleutelwoord Argiewe:James Cromwell
Space Cowboys
Clint Eastwood en sy jonger (dit beteken onder 70) maatjies bring vir ons ´n goeie ou fliek, soos net Eastwood dit kan doen.
