Michel Hazanavicius moes beslis vas van oortuiging gewees het om nou ‘n hoofstroom projek aan te pak sonder klank of kleur.
Sleutelwoord Argiewe:Malcolm McDowell
Bolt
Bolt is ‘n hond en die ster van ‘n TV-reeks waarin hy bonatuurlike kragte het. Die probleem is dat almal behalwe Bolt weet dat dit alles net voorgee is.
