Donald Sutherland, ‘n uiters veelsydige akteur wat ewe gemaklik is in die rol van ‘n Nazi of ‘n ruimtevaarder, het ‘n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry.
Sleutelwoord Argiewe:Donald Sutherland
Cold Mountain
Cold Mountain is ´n positiewe ervaring, maar slaag nie daarin om Anthony Minghella se meesterstuk, The English Patient, te oortref nie.
Space Cowboys
Clint Eastwood en sy jonger (dit beteken onder 70) maatjies bring vir ons ´n goeie ou fliek, soos net Eastwood dit kan doen.
