Kaapstad en Joburg, hou julle kredietkaarte reg en jul harte oop: Pretty Woman: The Musical kom om ons almal weer verlief te maak — hierdie keer met jazz hands, Bryan Adams-treffers en ’n stewige dosis 90’s-nostalgie
Sleutelwoord Argiewe:Richard Gere
Amelia
Eendag was daar ‘n vrou wat vliegtuie gevlieg het … en toe is sy getroud.
Autumn in New York
Gere speel die rol van Will Keane, ´n 48-jarige suksesvolle restauranteienaar en vroueverleier, en Ryder is die 22-jarige Charlotte Fielding, ´n hoede-ontwerper met ´n gewas wat haar hart stadigaan verwoes.
Dr T and the Women
Richard Gere speel die naamrol van dr Sullivan Travis, bekend as Dr T, ´n ginekoloog in ´n buiteklub by Dallas.
