Groter is nie altyd beter nie. Dit is ´n les wat die regiseur van The Nutty Professor II: The Klumps, Peter Segal, nog moet leer.