The Nutty Professor II: The Klumps

Groter is nie altyd beter nie. Dit is ´n les wat die regiseur van The Nutty Professor II: The Klumps, Peter Segal, nog moet leer. Daar is baie meer swaarlywiges in hierdie een en hulle word in jou keel afgedruk.

Die snaakste oomblike in die film kom weer as gevolg van Eddie Murphy se talent om veelvuldige karakters te speel. Tesame met die briljante vetpakke voer hy kos vir die lagspiere. Ongelukkig is daar nie genoeg sulke oomblikke nie. Die film is sowaar net snaaks as die vet dame, Granny Klump, sing.

5 op ´n skaal van 10

Koop The Nutty Professor II: The Klumps …

Lewer kommentaar

Leave a Reply