The Replacements is simpel. Dit is egter in hierdie tipe fliek wat Keanu Reeves tot sy reg kom. Gene Hackman staan ook nie ´n tree terug nie en verleen integriteit aan die rol van die voetbalafrigter. Jon Favreau speel die rol van ´n mal polisieman wat ewe skielik ´n voetbalspeler word.
Afgesien van die oppervlakkigheid gaan die prent seersekerlik miljoene invorder.
6 op ´n skaal van 10
