Die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf het hierdie week ’n unieke stem verloor toe akteur, regisseur, aanbieder en komediant Soli Philander op 65-jarige ouderdom ná ’n stryd met kanker oorlede is.