Canal+ het aangekondig dat hulle Showmax se draad knip. Die stroomdiens is deur die MultiChoice Groep ontwikkel en het blykbaar meer geld gesluk het as wat dit ooit teruggegee het.

Canal+, wat die Suid-Afrikaanse uitsaai-heelal verlede jaar met groot bravade binnegestap het, het blykbaar ná ’n vinnige blik op die balansstaat besluit dat sommige drome beter hoort in die montage van “dit kon gewerk het”.

showmax
Showmax

Lewer kommentaar

Leave a Reply