onbytSAKE, Suid-Afrika se voorste vermaaklikheidsprogram, is nie net daar om voortreflike televisie-vermaak te bied en uitstekende bemarkingsgeleenthede aan besighede te gee nie, maar verstaan ook die uitdagings wat klein en medium sakeondernemings en entrepreneurs in die gesig staar en dat die rol wat hulle speel om die ekonomie te bevorder dikwels onderskat word.
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
A Bird Hit My Window and Now I’m a Lesbian
Nadat ‘n geheimsinnige meisie by Gray se drumpel opdaag met die lyk van ‘n voël wat pas haar venster gekraak het, verander ‘n geïmproviseerde voëlbegrafnis die manier waarop Gray haarself en haar lesbiese identiteit beskou.
’n Halfeeu van hoëhakskoene en geen inhibisies
The Rocky Horror Picture Show is vanjaar 50 jaar
ontbytSAKE maak ‘n draai in Mauritius
Die gewilde kykNET ontbytprogram, ontbytSAKE, in samewerking met World Leisure Holidays, het aan die begin van Julie die pragtige eiland van Mauritius besoek.
Love Life Film, Musiek en Kuns-Fees
Ná ‘n skouspelagtige debuut jaar in 2024, is die Love Life Festival weer vanjaar terug in die lieflike dorpie McGregor.
Vrywilligers gesoek vir TV-reeks
Met ’n onlangse kragtoer-seisoen in Brittanje agter hom keer André, die Skreeusnaakse Hipnotiseur terug na Suid-Afrika om te verfilm aan sy nuwe televisiereeks, Skaterlag met André.
Neil Sandilands sluit 2024 af met merkwaardige prestasies
Die bekroonde akteur, sanger, liedjieskrywer, en stemkunstenaar, Neil Sandilands, het ’n reusejaar beleef met verskeie belangrike mylpale, wat sy indrukwekkende loopbaan verder versier.
Susan Coetzer Vrouedag: Lekkergoed vir die Lewe
Bekende aktrise, skrywer en spreker, Susan Coetzer, kuier op Saterdagoggend 28 September weer by Die Boer in Durbanville – die keer met twee splinternuwe boeke onder haar vlerk.
Margaret Gardiner vier 46 jaar sedert haar Mej. Heelal-oorwinning
Margaret Gardiner, die eerste Suid-Afrikaner wat as Mej. Heelal gekroon is, vier 46 jaar sedert haar historiese oorwinning op 24 Julie 1978 in Mexiko.
Dr Hans Rompel: Denker en leier van ‘n strewe na ‘n nasionalistiese en volkseie Afrikaanse rolprentbedryf
Biografiese besonderhede oor Hans Rompel is skaars …
