Môre, Môre is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 vervaardig is.
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
My French Film Festival 2024
Verwag die beste van kontemporêre Franse rolprentteater by My French Film Festival – alles regstreeks en gratis, tot 19 Februarie 2024.
Jou Romeo
Twee drama-entoesiaste besluit om ’n kans op hul werk en talent te waag en hul produksie lewe te gee om waardering en erkenning te kry.
Die tiener wat uitblink en tieners se taal praat op die eerste dag van skool
Die begin van ’n nuwe skooljaar, in ’n nuwe graad of selfs ’n nuwe skool, kan baie uitdagend en selfs vreesaanjaend wees.
Jonathan Die Movie
Jonathan, ‘n dromer en wannabe-stand-up komediant in sy laat 20’s, woon steeds by sy ouers. Na nog ‘n mislukte oop-mikrofoon optrede word hy dronk en bots met sy pa se motor op pad huis toe. Dit is die laaste strooi vir sy liefdevolle maar keelvol ouers en sy pa skop hom uit die huis.
Eintlik Nogal Baie
Eintlik nogal baie is gebaseer op ‘n draaiboek, naamlik Ally, en karakters wat geskep is deur Jarrod de Jong.
5 Januarie
Die SAUK begin met gereelde televisie-uitsendings. Proefuitsendings het reeds op 5 Mei 1975 begin.
31 Desember
Die aktrise Wena Naudé word gebore.
24 Desember
Die Afrikaanse aktrise Anna Neethling-Pohl word op Graaff-Reinet gebore.
Vourné Kgosinkwe teken by eksklusiewe publisiteitsagentskap
Die bekende sosialemedia-beïnvloeder, model en Mev. Suid-Afrika-finalis, Vourné Kgosinkwe, het pas by die eksklusiewe publisiteitsagentskap, Starburst Promotions geteken.
