n Saak van Geloof is ’n Afrikaanse rolprent wat op 9 September 2011 in teaters dwarsoor Suid-Afrika begin draai het. Die film is in Prins Albert in die Karoo geskiet. Die regisseur is Diony Kempen (die is haar debuutrolprent).
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
20 September
Die eerste Cannes-rolprentfees word gehou.
Platteland
Platteland is ‘n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing vervaardig is.
Jakhalsdans
Jakhalsdans is ‘n vollengte Afrikaanse rolprent met Engelse onderskrifte wat op Loxton geskiet is. Die regisseur is die Oscar-benoemde Darrell Roodt.
Hoofmeisie
Die rolprent handel oor drie meisies op laerskool, wat onder hul dominerende mammies dieselfde droom deel – om eendag hoofmeisie van Laerskool Stumbo Pops te word.
Getroud met Rugby: Die Onvertelde Storie
Uitgereik in 2011.
Ek Joke Net
‘n Afrikaanse film uitgereik in 2011.
18 Augustus
The Wizard of Oz met Judy Garland word in New York bekendgestel.
Liefling (Die Movie)
ʼn Musiekfliek vir die hele gesin, met 24 Afrikaanse liedjies. Uitgereik in 2010.
The Black Hole
The Black Hole is ’n bekroonde kortfilm geregisseer deur Olly Williams en Phil Sansom wat fokus op versoeking en gierigheid.
