‘n Plomp 17-jarige sukkel om sy plek in die wêreld te vind.
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
Is dit moontlik om die onmoontlike te vermag wanneer jy besluit om uit jou gemaksone te tree?
Lizette Volkwyn kan nie sing nie. Sy kan glád nie sing nie, maar sy glo vas daaraan dat wanneer jy uit jou gemaksone tree en bereid is om weerloos te raak, jy ongelooflik baie kan groei en selfs die onmoontlike kan vermag, as iemand jou leer.
Triomf
Triomf is ‘n 2008-rolprent gebaseer op die 1994-roman deur Marlene van Niekerk.
Bakgat!
Bakgat! is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 11 April 2008 vrygestel is.
Miraculous: Tales of Ladybug & Cat Noir, The Movie
Vyf seisoene later, is dié dinamiese tienerduo uiteindelik op pad na die grootskerm in Miraculous: Tales of Ladybug & Cat Noir, The Movie.
Kaalgat tussen die Daisies
Kaalgat tussen die Daisies is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1997 uitgereik is.
Beïnvloedbaar
Berei jouself voor vir die storiefilm, Beïnvloedbaar, se première op 8 Julie 2023 om 8nm op kykNET.
Die Anderkant van Sukses
Maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.
Die Prince van Pretoria
Die Prince van Pretoria het homself op 15 Julie 1993 op 21-jarige ouderdom in ‘n parkade vergas.
‘n Pot Vol Winter
’n Pot vol Winter is ’n Afrikaanse fliek gebaseer op Maretha Maartens se destydse (1992) opspraakwekkende roman.
