Sherryl, ‘n Joodse vrou, besluit om met Jean, ‘n nie-Joodse man, te trou, wat spanning skep tussen hul gesinne. Dinge vererger wanneer Lukas, die strooijonker, vergeet van die ring.
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
Vrou soek Boer
Vrou soek boer is ’n Afrikaanse rolprent wat op 7 Maart 2014 in Suid-Afrika vrygestel is.
Jimmy in pienk
Jimmy in Pienk is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 16 Augustus 2013 in teaters begin draai. Die komedie is in 2012 in en om Kaapstad verfilm.
Die Laaste Tango
’n Speurder word verplaas na die Karoo waar hy verlief raak en leer om te tango.
Babalas
Dié Suid-Afrikaanse komedie bring drie gunstelinge van die kleinskerm af na die grootskerm.
As jy sing
As jy sing is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet.
6 Oktober
The Jazz Singer, die eerste rolprent met klank, word vrygestel.
Inspirerende geleentheid bewys dat niks onmoontlik is nie
Daar is min dinge wat so vreesaanjaend is as om uit jou gemaksone te tree en jou grootste swakheid vir die wêreld te wys.
100 meter Leeuloop
100 meter Leeuloop is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 15 Maart 2013 vrygestel is. Die regisseurs was Diony Kempen en Robbie Wessels. Robbie se broer, Hamilton Wessels het die draaiboek geskryf.
Bekroonde dokumentêre filmmaker benoem vir twee SAFTA-Toekennings
Die bekroonde Suid-Afrikaanse filmmaker, Stefan Enslin, hoop om vanjaar twee Goue Horings by sy arsenaal van prestasies te voeg nadat hy in Augustus vir twee Suid-Afrikaanse Film- en Televisie-toekennings (SAFTAS) genomineer is.
