Dié Suid-Afrikaanse komedie bring drie gunstelinge van die kleinskerm af na die grootskerm.
‘n Jong bestuurder besluit om na die Kalahari te trek om die drie sterre van Castrol se bekende ‘Ja Boet’ TV-advertensies te vind, en hulle na Gauteng te bring.
Natuurlik vra dit net vir moeilikheid.

