Die bekende sosialemedia-beïnvloeder, model en Mev. Suid-Afrika-finalis, Vourné Kgosinkwe, het pas by die eksklusiewe publisiteitsagentskap, Starburst Promotions geteken.