Crew-Etc™, Talent-Etc™ se produksiespan-afdeling, is baie trots om ’n spesialis-afdeling bekend te stel wat sal fokus op kunstenaars wat opgelei is om aksie-, waagtoertjie- en ander gespesialiseerde werk binne die vermaakbedryf te verrig.
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
Die Fakulteit – nuwe Afrikaanse komedie op Openview en Dstv
eMedia het pas hul skreeusnaakse nuwe komedie “Die Fakulteit” bekend gestel.
Vergeet my nie
Die gekultiveerde Mardaleen, ‘n student wat vasgevang is in Potchefstroom, smag na die ligte en kultuur van Londen.
Jopie Fourie
Tydens die Eerste Wêreldoorlog was Jopie Fourie ‘n offisier in die Suid-Afrikaanse Burgermag.
Fiela se Kind
Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind, Benjamin, met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het.
Seun van die wildtemmer
Twintig jaar nadat die wildboer Kobus le Grange sy plaas verlaat het waar sy vrou, Jenny, dood is nadat sy deur ’n leeu aangeval is, keer sy seun, Rupert, terug saam met ou Tientong, ’n plaaswerker. Hy wil die vervalle plaas weer regruk, maar nes sy pa jare tevore het hy sonde met die bure en raak hy verlief op een van hul dogters, Ankia. Om sake te vererger het Rupert ’n mededinger wie se jaloesie geen perke ken nie.
Leer meer oor die skryf van n draaiboek terwyl jy fondse insamel vir jou skool
Talle kinders droom daarvan om eendag hul eie draaiboek te skryf vir ’n film, ’n boek te skryf of deel te wees van die skryfspan agter ’n gewilde sepie.
Kampterein
‘n Reeks rampe vin plaas in ‘n kampterrein in hierdie baie snaakse Suid-Afrikaanse rolprent met ‘n sterbelaaide rolverdeling.
‘n Pawpaw vir my darling
‘n Greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka – ‘n pavement special.
Huisgenoot Mej. Tiener 2024-kompetisie
Die Huisgenoot Mej. Tiener 2024-kompetisie, in samewerking met World Leisure Holidays, is opsoek na ’n rolmodel vir die tieners van vandag.
