Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Lindie Stander

Kampterein

Kampterein 2017

‘n Reeks rampe vin plaas in ‘n kampterrein in hierdie baie snaakse Suid-Afrikaanse rolprent met ‘n sterbelaaide rolverdeling.

Gepubliseer deurRoekeloos25/02/202422/02/2024Gepubliseer inFlieks & TVSleutelwoorde: 2017, Johan Botha, Juanita de Villiers, Lindie Stander, Louw Venter, Luhann Jansen, Ruan Wessels, Therese BenadeLos kommentaar op Kampterein

Die baba met die badwater

‘n Paartjie kom tuis met hul pasgebore baba, onseker wat die kind se geslag is. Die onbevoegte, maar liefdevolle ouers besluit (verkeerdelik) dis ‘n dogtertjie en noem haar Daisy.

Gepubliseer deurRoekeloos19/01/201814/03/2018Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Christopher Durang, Henry Mylne, Kaz McFadden, Lindie Stander, WoordfeesLos kommentaar op Die baba met die badwater

G´n hierjy nie

Maar dis wanneer die drank en die grappies begin vloei dat Thinus (Jan Bester) en Karel (Neels van Jaarsveld) effens beheer verloor en per ongeluk begin oorgee aan hul diepste, onderdrukste emosies.met vermaaklike gevolge!

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200915/02/2017Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Gaerin Hauptfleish, Lindie Stander, Neels van Jaarsveld, Vicky DavisLos kommentaar op G´n hierjy nie

Man-Alleen

Die toneelstuk poog om van die dieper vraagstukke van die lewe te ondersoek, soos mans se fasinasie met borste, en ook vroue se fasinasie met borste.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200915/02/2017Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Gaerin Hauptfleisch, Lindie StanderLos kommentaar op Man-Alleen

Vinger-Alleen

Lindie Stander speel ´n aktrise wat afgedank is na sy verseg het om by die teks te bly in ´n produksie van Medea (verlede jaar se Man-Alleen) en besluit om die Drama vaarwel te roep.

Gepubliseer deurRoekeloos01/01/200911/01/2017Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Lindie StanderLos kommentaar op Vinger-Alleen

Tien teen een weer alleen

Opruiend, uitlokkend en afgepis. Dis ‘n jaar later, nog ‘n fees, en die keer is sy Tien teen een weer Alleen.

Gepubliseer deurRoekeloos07/03/200828/12/2016Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Gaerin Hauptfleisch, Kanna-toekenning, Lindie StanderLos kommentaar op Tien teen een weer alleen

Onlangse Bydraes

  • Die grot
  • Carmen van Tonder se Oorlog
  • Gedigte van Deslin Fortuin
  • Afrikaans, My Taal (FAK Weergawe)
  • Gedigte van Alexander Carte

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot
  • Vat haar bietjie plaas toe – Roekeloos.co.za oor Knieë raak lam vir ’n meisie met ’n John Deere hoed

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier