Tollie is terug met die volle storie – haar storie.

Hoe sy soos ‘n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braaivleisdominees – ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou.

Hoe om oor jouself te kom is nie net ‘n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek.

Met Wynand Kotze

Vervaardiger:  WEER-produksies

Regisseur en skrywer:  Nico Scheepers

Musiek:  Loki Rothman

Verhoogbestuur:  Cole Wessels

Teksontwikkeling ondersteun deur Toyota US Woordfees & NATi

By Die Boer restaurant in Durbanville

28 & 29 November & 1 & 2 Des om 20:30

Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Tollie Parton
Tollie Parton

Lewer kommentaar

Leave a Reply