Loki Rothman se splinternuwe vertoning “Guitar Addict” is ‘n rare geleentheid om hierdie bekroonde vervaardiger en musikant se besonderse talent buite sy ateljee te sien. Deel in sy passie vir die kitaar terwyl hy die stories en liedjies doen wat hom op sy musikale reis gevorm het. Saam met hom op die verhoog is Margit Rothman en Emile Swiegers.

By Die Boer Teater Restaurant in Durbanville op 23 en 24 Julie om 20h30

Kaartjies kos R280 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Loki Rothman
Loki Rothman

Lewer kommentaar

Leave a Reply