Die broer-en-suster-duo Loki en Margot Rothman lewer ’n akoestiese vertoning wat jy nie moet misloop nie.
Sleutelwoord Argiewe:Loki Rothman
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …
Lees meer “Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022”
TopWineRoots Laailou Musiekfees 2022
Die TopWineRoots Laailou Musiekfees bied `n opwindende nuwe musiek-ervaring by Bergrivier-oord in die Paarl op Saterdag 19 November aan.
Laailou Musiekfees – musiek vermaak vir die hele gesin
Die TopWineRoots Laailou Musiekfees bied `n opwindende nuwe musiek-ervaring by Bergrivier-
oord op Saterdag 19 November in die Paarl aan.
Wie sê ’n vrou kan nie boer nie
Kirky van Kirkwood (Christine Swart) en haar familie boer met sitrus in Kirkwood.
Michelle Mountjoy het wat dit vat
Ná byna vier maande se harde werk om die drie Wat Dit Vat-deelnemers in Suid-Afrika se nuutste sterre te verander, het ons eindelik ’n amptelike popster!
Wat dit vat
Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note.
Halfvol – die album
Die streng inperkings-reëls in 2020 het vir Corné Pretorius, `n bedrywige besigheidsman, skielik die kans gegee om sy droom om `n sanger te wees, te begin uitleef. Binne `n jaar het hy reeds groot sukses behaal met sy debuut-liedjies “Vuur en Vlam”, “Vergewe My”, “Halfvol” en “Biertjies.” Die nuutste enkelsnit “Liefde is `n Werkwoord” is verlede …
Liefde is ’n werkwoord
Corné Pretorius het “Liefde is `n Werkwoord” in studio geskryf en opgeneem saam met Hunter Kennedy en Fred den Hartog.
