Die Afrikaanse première van die Pulitzer-bekroonde drama Driving Miss Daisy.
Sleutelwoord Argiewe:Sandra Prinsloo
Twee grade van moord regisseur praat
Twee grade van moord regisseur, Gerrit Schoonhoven vertel ons meer van hierdie nuwe fliek met Sandra Prinsloo en Marius Weyers.
Twee Grade van Moord wen by filmfees
Die film, Twee Grade Van Moord, wat die reünie van twee van Suid-Afrika se mees geliefde en gerespekteerde akteurs, Marius Weyers en Sandra Prinsloo, op die silwerskerm bring, het die toekenning vir Beste Film by die Indie Karoo Filmfees gewen.
#innibos Pa, maak vir my ʼn vlieër, Pa
Hierdie produksie is ’n huldeblyk aan skrywer Chris Barnard.
Weyers en Prinsloo weer saam op grootskerm
Die Suid-Afrikaanse film Twee grade van moord, wat op 22 Julie 2016 in fliek teaters landswyd open, sien vir die eerste keer in dekades die geliefde akteurs, Sandra Prinsloo en Marius Weyers, weer saam op die grootskerm.
51ste Fleur du Cap-wenners
’n Afrikaanse toneelstuk, Samsa-masjien, het vanjaar die meeste Fleur du Cap-pryse ingepalm.
Die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse
Die benoemings vir die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse is bekend.
Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
Trek jou dagboek nader en maak ’n nota, want op Donderdagaand 18 Februarie is daar net een plek om te wees: Kanaal 144.
#Woordfees Hond se gedagte
Na ’n lang en gelukkige huwelik begin Raymonde aan haar man se getrouheid twyfel as hy skielik belangstelling in seks verloor.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
