Na ’n lang en gelukkige huwelik begin Raymonde aan haar man se getrouheid twyfel as hy skielik belangstelling in seks verloor.
Sleutelwoord Argiewe:Nerina Ferreira
Nerina Ferreira 91
Nerina Ferreira wat vanjaar 91 word, het in die harte van Afrikaanse lesers, radio-luisteraars en TV-kykers gekruip as aktrise, radioregisseur en vertaler.