Nerina Ferreira wat vanjaar 91 word, het in die harte van Afrikaanse lesers, radio-luisteraars en TV-kykers gekruip as aktrise, radioregisseur en vertaler. Sy het onder meer Hergé se nimlike Tintin as Kuifie Afrikaans laat praat.
Margot Luyt, Wilna Snyman en Nerina se seun Anton neem dié merkwaardige vrou se lewe en werk in oënskou. Beslis geen groentjie nie!
Woordfees 2012
7 Maart 15:00 | Boektent, Stellenbosch | 50min | R50