Die Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is weens die pandemie, word op 20 April 16 jaar oud.
Sleutelwoord Argiewe:Sandra Prinsloo
Elsa Joubert se Spertyd
lle Suid-Afrikaners vind aanklank by hierdie intieme introspektiewe verhaal met sy universele kwessies.
Aktuele sake onder bespreking by Suidoosterfees
Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied.
Kamphoer – die verhaal van Susan Nell
Gegrond op ’n ongelooflike ware verhaal wat tydens die Anglo-Boereoorlog afspeel.
My seuns
’n Eg Suid-Afrikaanse verhaal, met al die kompleksiteite van vandag: die familiedramas, verwyte en onopgeloste vrae.
Soebatsfontein
Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef?
PG: ‘n Lewe vol …
Van Suid-Afrika se voorste kunstenaars kom bymekaar om die werk en lewe van hierdie grootgees te vier.
Moedertaal
Wanneer die enfant terrible van Afrikaanse teater besluit om sy stempel af te druk op haar man se grootste toneelstuk, het hy Nellie Bonnema se ondersteuning nodig.
Koöperasiestories
Selfs diegene wat te jonk is om Koöperasiestories te onhou ken vir Mietie, Veldsman en Genis.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
