Selfs diegene wat te jonk is om Koöperasiestories te onhou ken vir Mietie, Veldsman en Genis.

PG du Plessis se woorde, beelde en karakters is met deernis en humor vir die verhoog verwerk en gaan almal opnuut laat lag en huil.

Met: Chris van Niekerk, Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, De Klerk Oelofse en Carel Nel

Regisseur: Sandra Prinsloo

Teks: PG du Plessis
Stel en beligtingsontwerp: Nico Scheepers
Verwerking: Alexa Strachan

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R130 | R150 by die deur
Plek: Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 16:00, 8 Maart 10:00 en 12:30, 10 Maart 10:00

Woordfees 2017


Koöperasiestories

Koöperasiestories


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar