Gegrond op ’n ongelooflike ware verhaal wat tydens die Anglo-Boereoorlog afspeel.

Susan word in die Winburg-konsentrasiekamp verkrag en vir dood agtergelaat. Haar pad kruis jare later weer met dié van haar verkragter.

Na die topverkoper-roman Kamphoer (Francois Smit) en nie-fiksie publikasie The Boer Whore (Nico Moolman). Vanjaar is die 120ste gedenkjaar van die Anglo-Boereoorlog en die produksie bring hulde aan dié era.

Met: Sandra Prinsloo

Regie: Lara Foot

Verwerk deur: Cecilia du Toit in samewerking met Sandra Prinsloo en Lara Foot

Stel- en beligtingsontwerp: Patrick Curtis

Klankontwerp en klankbaan: Simon Kohler

Kostuumontwerp: Mariechen Vosloo en Birrie le Roux

Verhoogbestuur: Jeanne Steenkamp

Vervaardiger: Theatrerocket

Genre: Drama

Taal: Afrikaans

Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar

Tydsduur: 1 uur 15 minute

Kaartjies: R145

Plek:  kykNET Gimmies, Potchefstroom

Datum:  24 Sept 09:30, 25 Sept 16:00, 26 Sept 09:30, 27 Sept. 16:00

Aardklop 2019

Sandra Prinsloo in Kamphoer

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply