Suid-Afrika se geliefde komediant, Barry Hilton, bring sy kenmerkende humor na Durbanville vir ‘n aand van lag en vermaak.
Sleutelwoord Argiewe:Kultura Fees
Kamphoer by Kultura Fees
Uiteindelik is die veel bekroonde produksie Kamphoer, met Sandra Prinsloo, by Hoërskool Curro Durbanville se splinternuwe Kultura Fees (20-27 Junie 2025).
