Turn with the sun with JIan Osrin

Besonderse talent met ‘n sterk eenheidsband tussen die musikante en hul instrumente, maak van hierdie vertoning ‘n verrykende ervaring vir die gehoor.

Hierdie samekoms van befaamde kunstenaars en hulle unieke style is toonaangewend in eie reg. Die resultaat is ‘n unieke vermenging van ritmiese stemmingsmusiek met inheemse perkussie en sang.

Die kunstenaars:
Steve Newman
Greg Georgiades
Zamo Mbutho
Lungi Dlamini
Godfrey Mgcina
Ashish Joshi

Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
22 Januarie
Prys: R 110 / R120 / R130 ( gras: volwassenes R40, kinders o/12 R10)
Tyd: 20h15
Duur: 90 min

Lewer kommentaar

Leave a Reply