Die Dullstoom Winterfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas vanaf 10 to 19 Junie in Dullstroom, Mpumalanga.
Sleutelwoord Argiewe:Albert Frost
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Arno Carstens en Albert Frost akoesties
Tans saam met Arno Carstens op die verhoog vir ‘n akoestiese uitvoering is die fenominale Albert Frost.
