Albert Frost en Arno Carstens is 20 en 226 September om 20h30 by Die Boer in Durbanville.
Sleutelwoord Argiewe:Albert Frost
Albert Frost Trio in die Kaap
Die Albert Frost Trio bestaan uit Albert Frost, Schalk Joubert en Kevin Gibson.
Die Ruiters & Swart Skrikbewind!
Op ’n vaal vlakte het ons hulle die eerste keer gewaar. Hulle het snaaks gedans en weggeraak in ’n waas van walms en wind!
Riders from the Storm
Ses van Suid-Afrika se beste kitaarspelers en musieklegendes op een verhoog.
Albert Frost & Kenan Tatt
Die donker prins van Suid-Afrikaanse blues, Albert Frost, span kragte saam met die talentvolle James Tatt.
KKNK 2013 Telbord
Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Albert Frost Trio
Die Albert Frost Trio speel vannaand by Die Boer in Durbanville.
Janneman in die Diereryk – ‘n Musiekblyspel vir Kinders
Kom stap vir ‘n dag saam in die skoene van ‘n wille klein kalant soos hy dinge en diere in die oerwoud ontdek.
Harpdog Frost
Robert Nagel en Albert Frost span saam.
Tussen junk en jewelry
Die Pretoriase sanger-liedjieskrywer Bacchus Nel het meer as een Damaskus-ervaring gehad.
