Albert Frost & Kenan Tatt

Die donker prins van Suid-Afrikaanse blues, Albert Frost, span kragte saam met die talentvolle Kenan Tatt. Tatt is nie net nog ‘n tromspeler nie, hy is ‘n ware musikant wat verskeie instrumente se baas is. Frost se talent sal jy nie sommer begryp voor jy hom beleef het op ‘n verhoog nie.

Daar is ‘n geleentheid om die twee Vrydag 23 Augustus by Die Boer in Durbanville te sien om 20h00. Kaartjies kos R100. Bespreek by 021 979 1911.

Albert Frost & Kenan Tatt
Albert Frost & Kenan Tatt

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply