Reeds met Willem het televisie verslaafdes geweet Tobie Cronje is vir groter dinge bestem.
Sleutelwoord Argiewe:Amanda Strydom
Ek loop die pad
Sonder ‘n Amanda Strydom-CD lyk enige versameling maar valerig. Maar selfs as jy al ‘n paar van haar CD’s het, is Ek loop die pad – 20 jaar amper onontbeerlik.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
State of the heart
Die bekroonde Amanda Strydom het State of the Heart in 1993 geskryf, die eerste van tot ses eenvrouvertonings uit haar pen.
Plakboek
Hulle is volksbesit, loop die pad al lank en die vier seisoene lê in hul stemme opgesluit.
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
Op ‘n klein blou ghoen
Die titelsnit van Amanda Strydom se nuwe album Op ‘n klein blou ghoen is heel gepas gekomponeer in die Sterrewagteater in Bloemfontein.
Stemme vir altyd
Samestellings sal altyd gewild wees – veral as dit professioneel saamgestelde, interessant verwerkte materiaal bevat.
