Nothing but the Truth

‘n Toneelstuk deur een van die ringkoppe van Suid-Afrikaanse teater, John Kani, is die storie van twee broers, een wat tydens die apartheidsjare in ballingskap sterf, en die ander wie in Suid-Afrika aangebly het.

Broederlike wedywering vorm die grondslag van die warm unieke Suid-Afrikaanse toneelstuk.

Arena, Kunstekaap, Kaapstad
Tot 4 Mei
Kaartjies kos R20
Kunstekaap Bel-‘n-Sitplek: 021 421 7695

Lewer kommentaar

Leave a Reply